Welkom by die Suid Afrikaanse Braai Netwerk!
Hoezit!
Welkom by die Suid Afrikaanse Braai Netwerk.
Suid Afrikaners is lief daarvoor om te braai. Dit is in ons bloed en kultuur. Dit maak nie saak of jy op 'n balkon iewers in Frankryk staan, of in Toronto in die middel van winter, as jy moet braai, dan moet jy BRAAI!
As jy saam wil braai met ander Suid Afrikaners terwyl julle rugby of krieket kyk, sluit aan by my Facebook groep - kliek op die skakel hieronder.
Groete,
Ettienne